<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><time_sig>V1 - 259. V2 - 264</time_sig>
<presentation>A B C</presentation>
<title>Lurianne Kerk sit tog maar 'n handjie by</title>
<lyrics>[V1]
.         A
 Nou die Sondag more in die kerk
.                         E
 Sien ek in die bank voor my
. E
 Staan 'n nooi, sy was baie mooi
.                   A
 Ek kon haar nie vermy
.      A
 Haar rokkie was styf om haar lyf
.                          D
 En ek kry toe 'n bietjie skaam

[P1]
.       D
   Dit knyp 'n bietjie daar
.          A
   En toe doen ek maar
.        E              A
   Soos dit 'n broer betaam
.       D
   Ja dit knyp 'n bietjie daar
.          A
   En toe doen ek maar
.        E              A
   Soos dit 'n broer betaam

[C1]
.        D                                A
   O, oh, ek sit toe maar ek sit toe maar 'n handjie by,
.      E
   'n handjie by,
.          A
   ja, 'n handjie by
.      D                                        A
   Ek sit toe maar toe maar ek sit toe maar 'n handjie by,
.        E             A
   toe draai sy om en klap vir my

[P2]
.    A A
   TUSSENSPEL

[V2]
.    A
 Sy klap my sowaar deurmekaar
.           A                E
 Ek dog 'n donkie het my geskop
.     E
 Sy klap my foos, ek het bloedrooi gebloos
.                          A
 My hart het in my wang geklop
.             A
 Maar toe onthou ek die preek van voor-laasweek
.           A          D
 Doen jou broederlike plig
.             D
 Jy moet die minste wees

[P3]
.      A
   En ek's bevrees
.       E                         A
   Toe druk ek weer daai rokkie terug
.               D
   Jy moet die minste wees
.      A
   En ek's bevrees
.       E                        A
   Toe druk ek weer daai rokkie terug

[C2]
.            D                                A
   O, oh, ek sit toe maar ek sit toe maar 'n handjie by,
.      E
   'n handjie by,
.          A
   ja 'n handjie by
.      D                                 A
   Ek sit toe maar, ek sit toe maar 'n handjie by,
.        E             A
   toe draai sy om en klap vir my

[P4]
.   D  A  E  A (B B B B)
   TUSSENSPEL

[V3]
.     B
 Die volgende Sondag more,
.  B                 F#
 staan sy weer voor my
.    F#
 Dieselfde nooi, nog net so mooi
.                    B
 O waarom moet ek so ly
.        B
 Haar rokkie se zip het los geglip
.           E             E
 O my liewe tyd, en die dominee preek
.             B                 F#           B
 Jy moet jou hand uitsteek, uit onbaatsugtigheid
.         E
 Ja die dominee preek
.             B                 F#           B
 Jy moet jou hand uitsteek, uit onbaatsugtigheid

[C3]
.              E                               B
   O, oh, Sit toe maar 'n, sit toe maar 'n handjie by,
.       F#               B
   'n handjie by, ja 'n handjie by
.   E                                B
   Sit toe maar 'n, sit toe maar 'n handjie by,
.        F#               B
   Toe draai sy om en sy soen vir my.
.     E
   Ja sit tog maar 'n
.                   B              F#
   sit tog maar 'n handjie by, 'n handjie by
.           B
   Oeh jy's goed vir my
.      E                                B
   Ja sit tog maar 'n, sit tog maar 'n handjie by
.      F#                 B
   Van toe af was sy die nooi vir my

[P5]
.   E E E  B B B F# F# F# B B B (C C C C)
   TUSSENSPEL

[V4]
.     C                   C               G
 Van toe af elke Sondag, sit ons lanks mekaar
. G
 Boud teen bouD, en dan raak sy stout
.                        C
 En dan maak sy my drome waar
.             C
 Sys sal 'n plannetjie plooi, 'n strappie af-gooi
.                      F
 Of iets laat glip of gly

[P6]
.      F                     C
   Sy hou haar soet , ma ek ken haar goed
.      G               C
   Sy doen dit net vir my
.          F                    C
   ja, Sy hou haar soet , ma ek ken haar goed
.      G               C
   Sy doen dit net vir my

[C4]
.       F                                 C
   Dan sit ek maar dan, sit ek maar 'n handjie by,
.       G             C
   'n handjie by, 'n handjie by
.      F                                   C
   Dan Sit ek maar, dan sit ek maar 'n handjie by,
.       G                 C
   Dan draai sy om, en sy sê vir my

[C5]
.      F                                 C
   Ja sit tog maar 'n, sit tog maar 'n handjie by,
.       G                  C
   'n handjie by, oh jy's goed vir my
.       F                                 C
   Ja, Sit tog maar 'n, sit tog maar 'n handjie by,
.        G                   C
   Ek's lief vir haar, sy's lief vir my

[P7]
.   F F F  C C C G G G C C C
   TUSSENSPEL</lyrics>
<key>A</key>
</song>